Biologiese vader gesoek! - Durban

Tuesday, 24 November 2015

Item details

City: Durban, KwaZulu-Natal
Offer type: Exchange

Contacts

Contact name Jana
Phone 031 467 1566

Item description

Hallo my naam is Jana ek is opsoek na my biologiese vader. Ek het nie baie inligting van hom nie net dat hy Dawie Matthysen of Mathuizen is. hy was in n verhouding betrokke in die 60'S met Sera of Sarie Du Preez van Steysrus in die Vrystaat hy was blykbaar van Bloemfontein. Ek is uit die verhouding gebore in 1966 Indien enige iemand my kan help met inligting oor hom en waar hy hom of sy fam bevind my asb so spoedig moontlik sal kontak by kontak besonderhede hier gegee . Baie dankie